FROM OUR GUEST BOOK

 

STANDERTON

 
 
 

 

'n Ongelooflike plek en die kos is fantasties!

Carike Keuzenkamp

23/10/2007

Baie dankie vir die ewige gasvryheid, geselsies, wonderlike kos, moeite en als en nog wat. My paaie sal beslis weer deur die soliede Kliphuis loop!    Neil Sandilands - 07/09/07

Dankie vir die veilige hawe en luukse bederf - dit was salig, salig, salig!

Anna-Mart van der Merwe - 08/09/2007

Had a wonderful time and the atmosphere is warm and welcoming! Thanks!

Claudia Henkel

05/08/06

Brilliant stuff! What a lovely place! Thank you so much!

Hykie Berg - 16/08/2007

Lekker gekuier! Thanks!

James Bortwick

25/07/07

Baie dankie vir jul vriendelikheid te alle tye!

Jana Cilliers - 07/08/2007

Julle is almal mens-engele - Baie dankie vir die koninklike behandeling!

Katinka Heyns - 07/112007

Het 'n baie wonderlike verblyf gehad 

Julle is Tops!

Marius Weyers
07/09/07

This guest house is surely the one to beat! Fantastic!

Paul Buckby

21/06/07

Baie dankie vir vriendelikheid, mooi huis en lekker kos!

Pieter Mulder

28/02/04

 

Ek kan nie wag om terug te kom nie!

Nico Panagio

01/06/2005

Julle het iets uiters goed hier beet!

Absoluut fantasties!

Johan Stemmet

21/06/07

Dit was absoluut heerlik hier by julle.  Baie dankie, julle plek is pragtig!

Rina Hugo - 28/01/2005

Baie, baie dankie vir die verskriklike lekker kuier hier by julle! Die kos, die atmosfeer, die kamers en die mense - alles was fantasties!

Riaan van Rensburg - 21/06/2007

Hierdie plek skop gat!  Sien weer xxx

Ivan Zimmerman

05/08/2006

Voel soos my huis!  Sal vir altyd bly!!  Sien weer.

Lika van den Berg - 07/09/2007

Wat ‘n wonderlike kuier.  Rooiwyn, kaggelvuur, goeie geselskap.  Baie baie dankie, sal weer kom. -

Elma Postma

01/06/2005

Hoekom elders tuisgaan as jy dit in Die Kliphuis kan doen.  Dis die lekkerste bly & die mense is die beste

Maurice Capede - 29/08/2007

Die Vetkoek Paleis – Nigel.  Baie dankie dit was great!  Sien gou weer

Alvin Bruinders - 02/10/2007

Die Kliphuis is 'n harthuis!

BAIE dankie!

Rika Sennet - 07/09/2007

 
 
HOME    
About Us
Accommodation
Bridal Suite
Dining Areas
Conference facilities    
Rates
Scotty's Pub
Gift Shop
Services
From our Guestbook    
Awards
Map
Contact us
   
   
   
   
   
   
   
   

 

 


Copyright © 2006 KLIPHUIS EXCLUSIVE GUEST HOUSE
Designed by DesignDynamics - www.designdynamics.co.za
+27 72 180 4966
 multi-media@designdynamics.co.za

Last modified: 13/04/2009
This website is best viewed in a 1024 X 768 resolution